Roodekopjes loop steeds oor

Written by BritsPos. Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Die Roodekopjesdam naby Brits is steeds propvol en die waterstand is Maandagoggend op 102,6% gemeet. Die stand van ander damme in ons omgewing is: Hartbeespoortdam 96,5%; Klipvoor 100,0% en Vaalkop 44,3%.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.