Geveerdes vlieg seisoen se eerste wedvlug

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Wintertyd is wedvlug-tyd en die geveerdes van Brits Posduifklub het verlede week die eerste wedvlug van die seisoen, vanaf Wesselsbron gevlieg.

Met ‘n sterk suid-weste wind het die jaaroud duiwe teen ‘n spoed van 1231mpm gevlieg en die volgende uitslae is van die klub ontvang:

To read the full story, read our 19 June 2015 issue.