Gasvryheidstudie-leerlinge onthaal VLU

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Hoërskool Brits se gr.11-leerlinge in Gasvryheidstudies, onder leiding van Cherine Olivier, het die lede van Brits Vroue Landbou-unie verlede week uitgenooi om die tak se maandelikse byeenkoms in die skool se restaurant te kom hou.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Maart 2020 uitgawe.