Die welige wonderboomvy bekoor

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - Die spreidende immergroen wonderboomvy (Ficus salicifolia) kom wyd voor, vanaf die Soedan in die noorde van Afrika, tot KwaZulu-Natal hier in die suide van Suid-Afrika.
“Sy voorkeur habitat is klipperige heuwels, berghange, rotsriwwe en in klowe by waterstrome en verskillende soorte bosveld,” vertel Henry Francis, ons plaaslike boomkenner en sekretaris van die Pilanesberg dendrologiese vereniging.
To read the full story, read our 14 May 2021  issue.