‘n Klippie in my skoen

Posted in Letters

Redakteur

Wat het van die mooi ingang na ons dorp geword? Ongeveer twee en ‘n half jaar gelede is daar bykans oornag ‘n heggie met paaltjies opgerig aan al die kante van Hendrik Verwoerdrylaan, wat na verneem word, die belastingbetalers bykans R55 000 uit die sak gejaag het.

UA-34831601-1