Dank aan boere en hul werkers

Posted in Letters

Die Redakteur

Graag bedank ek names die inwoners van Brits, vir Erenst Potgieter wat sy toerusing en arbeiders beskikbaaar gestel het om die smeulende brand in die omgewing van die rioolsuiweringswerke onder beheer te bring.

Inwoners het die afgelope twee weke erg deurgeloop onder die baie onaangename rook en stank weens die brand.

Dit is mense soos Erenst wat ons moed gee vir die toekoms.

Rdl Eddie Barlow.

CMR maak ‘n verskil

Posted in Letters

Die Redakteur,

Mense sien daagliks in die media hoe gesinne en kinders uitgemoor en verder getraumatiseer word deur siek en bose mense en hoe stelsels meewerk om die bose doelwitte te bevorder deur mense te separate, te silent en te isolate.

Die omvang is skrikwekkend. In Mooinooi het plaasaanvalle ook ‘n groot krisis geword. Drie groot Kerke het my genader om te help, aangesien die impak van die moorde en aanvalle, die behoefte aan ‘n veiligheidsplan en die hantering van insidente na hulp geroep het.

Ek het onlangs ‘n trauma-werkswinkel op Mooinooi aangebied. Veertig getraumatiseerde persone het die werkswinkel, wat emosionele en kognitiewe ontlonting, opleiding en inligting aangaande veiligheidsplanne ingesluit het, bygewoon.

Mense het ‘n geleentheid gekry om hulle verhale met mekaar te deel en kon na die sessie ‘n beter begrip van “where God is when trauma strike” kry. ‘n Beter begrip van trauma en die hantering van post-traumatiese-stres-sindroom is ook hanteer.

Na die terugvoering van die groepe het mense tot die besef gekom van die afstand tussen die getraumatiseerde en die ongeskonde. Trauma is deel van die lewe en loop deur ‘n proses van genesing - victim-survivor tot thriver (iemand wat ander deur dieselfde proses van genesing vat).

Ons beplan ‘n soortgelyke dag vir mense in Brits. Persone wat belangstel om so ‘n werkswinkel by te woon kan die CMR-kantoor by 012-2523207 tussen 08:00 en 12:00 skakel.

Ruben Kitching (Bestuurder CMR).

G’n meer “donasies” vir kos nie!

Posted in Letters

Die Redakteur,

Ek is ‘n jarelange inwoner van Brits en ek is seker dis nie net ek nie, maar ook baie ander inwoners wat voel dat die bedelaars by verkeersligte ‘n probleem en ook ‘n groot hindernis is.

Dié mense, veral een wat gereeld by ‘n verkeerslig in die middedorp “sy invorderings” doen, het my nog tot Dinsdag na aan die hart gelê. Graag het ek ‘n donasie gegee, soos toe ek die oggend op pad werk toe by hom verby is.

Diep was my teleurstelling toe ek later dieselfde dag by die Kremetartsentrum besigheid gaan doen het en die persoon by die dobbelhuis sien instap.

Ek het toe ook ingegaan en gesien hoe hy met ‘n dikkerige rol note in sy hand besig was om te dobbel.

Genoeg is genoeg! Ek werk hard én eerlik vir elke sent wat ek het. Nooit-ooit weer gee ek vir sulke mense ‘n sent van my hardverdiende geld om mee te gaan dobbel nie.

Ek doen ‘n beroep op alle inwoners om nie meer vir die bedelaars geld te gee nie. Ons almal sterk hulle net meer in hul kwaad. Ek kan nou net dink wat met die res van die “donasies vir kos” gedoen word...

Diep-teleurgesteld

PJ Minaar.

Mahumapelo must explain jobs for pals

Posted in Letters

The Editor

The power to change the future of the North West, lies in the hands of vote who government must fear and respect and we believe in an accountable, responsive government that is fair, that promotes freedom and that opens opportunities to all people.

It can therefore never be accepted that Premier Supra Mahumapelo has just given the top job in the province - the Director-General (DG) of the provincial government - to an individual who the Hawks and the National Prosecuting Authority (NPA) are pursuing for fraud and corruption of R250-million. It is a crime against our people who struggle every day to get ahead, that Mahumapelo chooses to give jobs to “R250-million corruption suspects.”

The new DG, Lydia Sebego, will now receive a salary package In the region of R1,5-million per annum, despite being deeply compromised by a forensic audit.

We will challenge this appointment. In the North West, we see jobs for pals, jobs for friends, jobs for family, but we see the tragedy of unemployment for everyone else.

It can never be accepted that he (Mahumapelo) runs this province like his own private spaza shop.

It is high-time too that Mahumapelo admits that municipal governance in the North West is in crisis, and is not being turned around. Seven municipalities cannot function at all on their own and are under provincial intervention.

Mahumapelo is also covering up the outcomes of the Special Investigating Unit’s reports into all North West Municipalities, which were initiated by Proclamation R27 of 2009. To date, Mahumapelo, like previous NW Premiers, has hidden the outcomes and not a single report has been made public in the North West Legislature. What does Mahumapelo have to hide?

Chris Hattingh (DA MPL).

Corruption Watch granted leave to intervene

Posted in Letters

The Editor

Corruption Watch has been granted leave to intervene as amicus curiae in Hlaudi Motsoeneng/Democratic Alliance & Others (SCA Case No. 393/15), a matter which is on appeal and which will involve a determination of the nature and status of the Public Protector remedial directions.

Over the past year the lack of respect shown to the office of the Public Protector by the executive and members of the legislature and their response to her findings in a number of important investigations make it imperative that the Courts determine her powers.

It is in order to assist in resolving this key question that we have been granted the right to participate in this matter as a friend of the court.

We intend to use this opportunity to persuade the court that the Public Protector’s remedial directions are indeed binding, subject to judicial review.

Patience Mkosana (Communications Officer).