Gareth het ‘n kop vir somme

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Gareth Swallow, ‘n matrikulant van Hoërskool Brits, is vroeër vandeesweek as die skool se top presteerder in Wiskunde en Rekeningkunde aangewys en het daarmee die Venter De Jager-wisseltrofee vir Rekeningkunde en Wiskunde ontvang.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Oktober 2017 uitgawe.

UA-34831601-1