Sprekers is tops
Agt leerders van Die Hoërskool Wagpos het onlangs vir die eerste maal aan die Radikale Redenaars-kompetisie in Hartebeespoort gaan deelnaam. In dié sterk kompetisie het hulle sewe A’s huis toe gebring. Agter is Jwee Swanepoel en Janco Erasmus. Middel: Hannelie Cloete en Bea Botha. Voor: Carina van Niekerk, Jacqueline Meyer en Fioné Grabie. (Shiney-Lee du Plooy - afwesig).
Lees meer in ons 17 Augustus 2018 weergawe.