Elies se algemene kennis is tops
BRITS POS - BRITS - Tydens die onlangse Nasionale Wêreldkennis Olimpiade het Laerskool Elandskraal vier gr.6- en vyf gr.7-leerlinge gehad wat hieraan deelgeneem het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 September 2018 uitgawe.