Nuwe leiers aangewys

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Die nuuutverkose dienskommitee vir 2019 van Die Hoërskool Wagpos is onlangs aangekondig. Agter: Hennie Scholtz (sportverteenwoordiger), Jano Esterhuizen (ondervoorsitter), Eksteen van der Merwe (voorsitter), Johan-Adam van Heerden (koshuis-hoofseun) en Regardt Claase (koshuis-onderhoofseun). Voor: Cherise van Niekerk (sosiale-verteenwoordiger), Kayla du Toit (voorsitter en koshuis-onderhoofdogter), Elri Meyer (sportverteenwoordiger) en Shiney-Lee du Plooy (koshuis-hoofdogter en kultuur-verteenwoordiger). Afwesig: Hanneri Nel (sport-verteenwoordiger).

Lees meer in ons 5 Oktober 2018 weergawe.