Haar hartjie klop nét vir ballet

Posted in Schools

BRITS POS – BRITS – Die oulike 7-jarige ballerina, Kayleigh Jansen, van Tiny Tutu’s Dansskool in Schoemansville, het Sondag haar Suid-Afrikaanse-kleure vir ballet, tydens die American Dance Awards (ADA) se Suid-Afrikaanse-kampioenskappe in Pretoria verwerf.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Oktober 2018 uitgawe.

UA-34831601-1