Uitblinkers word vereer
BRITS POS - BRITS - Leerlinge van Hoërskool Brits is verlede Woensdag, tydens dié skool se jaarlikse prysuitdelingsfunksie vir hul onderskeie prestasies in die klaskamer, op die sportveld asook op kulturele-gebied vereer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Oktober 2018 uitgawe.