WJ maak vasbeslote skuiwe

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - WJ Northam, ‘n leerling van HaMaKom-privaatskool het van 16 tot 23 Maart 2019 aan die SA Geslote Skaak-kampioenskappe by Kopanong deelgeneem. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 April 2019 uitgawe.