Lees met lus

Posted in Schools

BRITS POS - Laerskool Brits het ’n aksieplan in werking gestel om lees onder leerlinge te bevorder deur vir elke ywerige leser ook toegang tot puik boeke in die toegeruste mediasentrum te gee.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 30 Augustus 2019 uitgawe.