Leerlinge reik uit en maak ‘n verskil
BRITS POS - BRITS - Om ‘n skooltaak te doen is vir meeste leerlinge glad nie lekker nie, maar vir Annelie Alers, Larissa Swanepoel en Bernice van Vuuren, van Die Hoërskool Wagpos, was die onlangse gr.9 lewensoriënteringstaak ‘n wonderlike geleentheid om ‘n verskil in ander se lewens te maak.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 September 2019 uitgawe.