CMR Brits ontvang ruim skenking

Posted in Schools

BRIITS POS - BRITS - Hoërskool Brits se leerlinge en personeel het onlangs ‘n suksesvolle fondsinsameling ten bate van die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) in Brits, met die vertoning van Frank Opperman, Donkie gehou. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 September 2019 uitgawe.