Hoofde skuur wéér skouers

Posted in Schools

BRITS POS - Maandagoggend, 7 Oktober 2019 was dit ‘n blye weersiens vir Flip Loots, hoof van Laerskool Brits toe oudhoof, Helgaard Müller, by die Britsies ingeloer en saam met hulle gekuier het. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Oktober 2019 uitgawe.