Top vyf matrikulante aangewys

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Leerlinge van Hoërskool Brits is tydens die skool se onlangse prysuitdeling vir hul harde werk beloon en ook is die skool se top vyf matriek-presteerders aangekondig.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 25 Oktober 2019 uitgawe.