Hoërskool Brits fokus op ‘n groener aarde
BRITS POS – BRITS – As deel van Hoërskool Brits se betrokkenheid by die Groter Magaliesberg Biosfeer se Heal the World for Us-projek, het die skool se gr.8-leerlinge elkeen ‘n spekboom-steggie ontvang.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 21 Februarie 2020 uitgawe.