Meer as ‘n dosyn rekords spat
BRITS POS – BRITS – Verskeie leerlinge van Die Hoërskool Wagpos het tydens die afgelope interhoër atletiekbyeenkoms, op Potchefstroom, van die bestaande rekords verbeter.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 28 Februarie 2020 uitgawe.