Kiewietnestertjies gereed om brande te blus

Posted in Schools

BRITS POS – BRITS – Die Gr R-kleuters van Kiewietsnes Kleuterskool in Brits het Maandag ‘n uitstappie na die Madibeng Brandweerstasie gemaak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Maart 2020 uitgawe.