Britsies wikkel met herwinning

Posted in Schools

BRITS POS – BRITS – Laerskool Brits het die leiding geneem en leerlinge in die junior fase (graad 1 tot 3), is aangemoedig om ‘n papierherwinningshouer te maak en te versier om in die klas te gebruik met die tema “Britsie Helde Herwin”.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 Julie 2018 uitgawe.

Ruiters pronk met hul perde

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Die ruiters van Academy of Horsemanship, op De Kroon, het tydens die derde kwalifiserende ronde van die South African National Equestrian Schools Assossiation (SANESA) goeie prestasies in die onderskeie afdelings behaal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Junie 2018 uitgawe.

UA-34831601-1