“Bertie” kuier in Brits

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Die alombekende en geliefde akteur, Hennie Smit, wat veral bekend was vir sy rol as “Bertie” in die sepie Egoli het verlede week vir ‘n aantal dae as hoofbeoordelaar tydens die Afrikaanse Kunswedstryd opgetree.

To read the full story, read our 21 August 2015 issue.