Boekwurm lees oor buiteruimtelike karakters

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Die Sandtie-boekwurms het tydens die Leesdag wat onlangs by Laerskool Sanddrift gehou is, volgens die boek wat hulle gelees het, aangetrek. Almal het kreatief deelgeneem. Marais Potgieter het Nova – Die Eindstreep deur skrywer, Fanie Viljoen gelees en uitgebeeld.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 September 2018 uitgawe.

UA-34831601-1