29 Medaljes vir Wagpos

Posted in Schools

BRITS POS - BRITS - Verskeie leerlinge van Hoërskool Wagpos het onlangs aan die Gauteng jeugskou-kampioenskappe by Hoërskool Bekker deelgeneem en nie minder nie as 29 medaljes, nege goud, nege silwer en 11 brons, verower.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 9 Junie 2017 uitgawe.

UA-34831601-1