Goeie reën word teen Maandag verwag

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Die afgelope twee weke was die reën skaars, maar soos wat daar deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel word, is daar ‘n moontlikheid van goeie reën Maandag en Dinsdag in die vooruitsig.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 29 Maart 2019 uitgawe.