Stand van damme bly konstant

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Meeste damme in die omgewing se watervlakke is redelik konstant. Roodekopjes- en Klipvoordam is steeds 100% vol.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Julie 2019 uitgawe.