Ons damvlakke lyk belowend

Posted in Weather

BRITS POS – BRITS – Met damme wat hier in ons omgewing baie vol is ná goeie reën, kan ons nie anders nie as om die mense in sekere dele van die Kaap in ons gebede te hê, want daar het die watervlak van die damme die afgelope week met 1,6%, tot 64% van die algehele kapasiteit, gedaal.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 Maart 2020 uitgawe.