Geniepsige oggendtemperature raak beter
BRITS POS - BRITS – Die afgelope paar dae was die temperatuur soggens baie koud, maar volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens kan daar warmer weer vir die komende week verwag word.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 23 Augustus 2019 uitgawe.