Strome water druis in ons damme

Posted in Weather

BRITS POS – BRITS – Daar is steeds plekke in die land wat onder erge droogte en waternood gebuk gaan en hier in ons omgewing is daar groot dankbaarheid vir die oorvloedige reën wat geval het en dat die meeste damme propvol is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Februarie 2020 uitgawe.