Damvlakke bly konstant

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS - Damme in die omgewing se watervlak is die week redelik konstant en volgens die departement van waterwese in Hartbeespoort, is die nuutste stand van damme as volg:  

Om die volle storie te lees, kyk na ons 20 Julie 2018 uitgawe.

Vyf damme steeds propvol

Posted in Weather

BRITS POS - BRITS – Met die goeie reën wat die afgelope tyd geval het, was inwoners van die omgewing bevoorreg om te kon sien hoe al 10 die sluise van die Hartbeespoortdam oopgetrek is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 6 April 2018 uitgawe.