Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

Loer in by die Laerskool Brits

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - Die naam “Hartspens” is gepas: met produkte vanuit die harte van ons Britsgemeenskap, word talle spense gevul. Die afgelope paar weke het die Hartspens sinoniem met Laerskool Brits geword.
To read the full story, read our 21 May 2021  issue.

Die welige wonderboomvy bekoor

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - Die spreidende immergroen wonderboomvy (Ficus salicifolia) kom wyd voor, vanaf die Soedan in die noorde van Afrika, tot KwaZulu-Natal hier in die suide van Suid-Afrika.
“Sy voorkeur habitat is klipperige heuwels, berghange, rotsriwwe en in klowe by waterstrome en verskillende soorte bosveld,” vertel Henry Francis, ons plaaslike boomkenner en sekretaris van die Pilanesberg dendrologiese vereniging.
To read the full story, read our 14 May 2021  issue.

Deurmekaarbos is kos vir voëls en insekte

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - Die deurmekaarbos of Ehretia rigida is ‘n klein struik of boom en is ekologies baie wyd aangepas. Dit kom in byna alle soorte habitats, behalwe in water voor en ook redelik algemeen in die Brits-omgewing en die Magaliesberg.
To read the full story, read our 02 April 2021 issue.