Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

Goeie én slegte nuus

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Inwoners is baie opgewonde dat daar tekens is dat die plaaslike munisipaliteit van Madibeng daadwerklik aandag aan die erg verwaarloosde en gevaarlike Vleilaan, in Brits skenk.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Februarie 2020 uitgawe.

Anria is ‘n veelsydige skrywer

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Op negejarige ouderdom het sy haar eerste gedig geskryf, sy het haar droom om ‘n boek te skryf na gejaag en vandag op die ouderdom van 36, spog Anria Breed met haar eie digbundel en sewe boeke wat reeds gepubliseer is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Januarie 2020 uitgawe.