Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

REACH FOR A DREAM FOUNDATION #Slipper Day 2022

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS - The annual #Slipperday2022 will be held on Friday, 6 May 2022. Let’s Stand Together & Support Slipper Day! This is the biggest annual fundraiser for the Reach for a Dream Foundation, set to inspire and make even more dreams come true, together with retail partners: Wimpy, Baby City, Dis-Chem Pharmacies, Toyzone and Pick n Pay.

Staat kan groeiende maatskaplike druk nie bekostig nie

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Suid-Afrika se ekonomie kan nie die toenemende druk bekostig om al hoe meer mense afhanklik te maak van ʼn staatstoelaag nie, aldus Tammy Breedt, VF Plus-LP en hoofwoordvoerder: Maatskaplike ontwikkeling
Volgens Breedt moet die fokus in SA nie wees om mense ʼn welsynstoelaag te gee waarop hulle moet oorleef nie, maar om werk te skep sodat werkloses waarlik opgehef kan word om ʼn eie inkomste te verdien.

Kleuters in verwondering oor nooddienste

Written by Liesl. Posted in Community

‘n Span van Hartbeespoort Emergency Medical Services (HEMS) het Dinsdag, 15 Junie 2021 by die kleuters van Shalom Speelskool in Harties gaan kuier, om hulle meer van ambulanse en hoekom hulle nie vir die sirenes bang moet wees nie, te vertel. 
To read the full story, read our 18 June 2021  issue.

Brits Rusoord maak geskiedenis

Written by Liesl. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Brits Rusoord maak geskiedenis deur die eerste én enigste 44-bed Sub-Akuut Rehabilitasiefasiliteit in die groter Bojanala-distrik, op die perseel van die tehuis te ontwikkel.
To read the full story, read our 28 May 2021  issue.