Tags: Brits, Pos, Latest, News, Community,

Landelike gebiede loop onder geweldsmisdaad deur

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – “Die landelike gebiede rondom Brits gaan die afgelope ruk gebukkend onder ernstige geweldsmisdaad,” sê raadslid Jan Smith van die VF Plus (Madibeng) “en die reeks aanvalle op die landelike gemeenskappe is in skrille kontras met President Cyril Ramaphosa se ontkenning van plaasaanvalle.”

Om die volle storie te lees, kyk na ons 19 Julie 2019 uitgawe.

Duisend myl vir liefdadigheid

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS – BRITS – Normie Eckard, stigter van, Ventures4Jesus, ‘n nie-winsgewende organisasie, het ‘n passie vir mense in nood en streef daarna om met sy opwindende uitreike ‘n verskil in elkeen op sy pad, se lewe te maak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.

Enzo trap groen spore deur Brits

Written by elsabe. Posted in Community

BRITS POS - BRITS - Enzo van Vuuren, ‘n geesdriftige “groen” inwoner van Magaliesburg in Noordwes, het verlede week sy “groen” spore hier in Brits, as deel van ‘n bewusmakingsveldtog vir sy Green Route NW en Spekboom-uitdaging, kom trap.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 5 Julie 2019 uitgawe.