Fel vonnis vir moordenaar

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - ‘n 37-jarige man van Legonyane, Jericho is vroeër die maand in die Pretoria hooggeregshof gevonnis nadat hy op ‘n aanklag van moord, twee aanklagte van poging tot moord en die oortreding van ‘n beskermingsbevel skuldig bevind is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 1 Desember 2017 uitgawe.

UA-34831601-1