‘Dak-drawwer’ ontwikkel aptyt vir biltong

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS – Die berugte “dak-drawwer” van Brits is nogsteeds op vrye voet, maar hy was beslis lus vir ietsie lekker toe hy twee maal in een week by die slaghuis, Jansewors in Brits ingebreek het.

Lees meer in ons 9 Februarie 2018 weergawe.

UA-34831601-1