DAKDRAWWER: Amper vas en slaan daarna weer met mening toe

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Dinsdag, 3 April om 23:30 het die polisie berig ontvang van ‘n inbraak in Harringtonstraat, Brits -verskeie sekuriteitsmaatskappye en GPF Sektor 1 het dadelik gereageer en het om die gebou beweeg om ondersoek in te stel, maar daar was geen teken van ‘n moontlike inbraak nie.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 April 2018 uitgawe.

UA-34831601-1