Jong pa grusaam beseer

Posted in Latest News

BRITS POS - BRITS - Oomblikke nadat ‘n stuk beton haar man se gesig bykans vermink en hom bewusteloos in ‘n bloedbad gelaat het, het Claudia Roos van Rustenburg, ‘n gewapende man gesmeek om haar en haar gesin nie te skiet nie.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 27 September 2019 uitgawe.