Mooinooi-baasbrein sterf

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Koos Strydom (54), die vermeende baasbrein in die Mooinooi-moordsaak op Joey en Anisha van Niekerk, het Vrydagmiddag, 20 September net na 13:00 in die Kalafong-hospitaal gesterf.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 27 September 2019 uitgawe.