Spogbul grusaam gekap en vermink

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Die alombekende Mr Million, ‘n boranstoetbul van meer as ‘n miljoen rand, van Model-boranstoetery, is verlede Vrydagoggend van kant gemaak, nadat veediewe hom eers wreedaardig vermink het voordat hulle hom vermoedelik wou slag.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 4 Oktober 2019 uitgawe.