Gewapende roof by Kirchner Eiendomme

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – Kantoorpersoneel by Kirchner Eiendomme, op die hoek van Carel de Wetweg en Knoxlaan in Brits het Maandag, 7 Oktober 2019 omstreeks 12:00 ook deel van die misdaadstatistiek geword toe dié besigheid deur twee gewapende rowers geteiken is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Oktober 2019 uitgawe.