KOM SLUIT AAN! Brits Sektor 1 gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - Die GPF (gemeenskapspolisiëringsforum) is mense uit die gemeenskap wat help om Brits ‘n veiliger plek te maak vir almal wat hier bly en dit sonder enige vergoeding én in hulle eie tyd.Daar word gereelde patrollies gery in Brits en Elandsrand.
To read the full story, read our 03 September 2021 issue.