KOERVAS VOORTREKKERS Proppie-projek ‘n reuse sukses

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS – 2021 was ‘n jaar waarin Koersvas se Voortrekkers gróót gegaan het, die gemeenskap by hulle Proppie-projek betrek en daarin geslaag het om ‘n splinternuwe rolstoel aan ‘n senior burger te oorhandig.
To read the full story, read our 23 December 2021 issue.