Bakkie land in kanaal

Posted in Latest News

BRITS POS – BOKFONTEIN - ‘n Bakkie het vroeg Maandagoggend op ‘n grondpad tussen Bapong en Bokfontein die pad byster geraak en in die besproeiingskanaal geland.

Helpers het kort daarna opgedaag en in ‘n reddingspoging die bakkie weer op droë grond gekry. Die insittendes, ‘n man en vrou is klaarblyklik ongedeerd. (Foto’s: Franna Murray)