Latest News

Sandties se eerste Swemlimpix

Posted in Sport

Dié Sandties het verlede Donderdag, 8 April 2021 hulle eerste Swemlimpix by die skool gehad. Laerskool Sanddrift se leerlinge van o.6- tot .o.13 het dit geniet en soos wafferse visse in die water aan die bors- en vryslag-items deelgeneem.
To read the full story, read our 16 April 2021 issue.

Gemeenskap staan saam en maak ‘n verskil

Posted in Community

BRITS POS – BRITS – ‘n Gemeenskap se krag lê in die manier hoe hulle kan saam werk om ‘n verskil te maak. Die vervalle parkie in Alettastraat, Brits, wat bykans in ‘n ashoop en plakkerskamp ontaard het, is Vrydag 22 Julie deur die insiatief van AfriForum Brits in samewerking met lede van die gemeenskap, opgeruim en weer na ‘n netjiese parkie en veilige omgewing vir die omliggende inwoners herstel.