Latest News

Elies en die groot Springbokkoors

Posted in Latest News

BRITS POS – BRITS - Springbokkoors het Vrydag, 6 Augustus hoog geloop onder die Elies, ‘n dag voor die finale wedstryd tussen die Springbokke en die Britse en Ierse Leeus. Vir die leerders van Laerskool Elandskraal was daar pryse vir kreatiwiteit en drie leerders het elkeen ‘n splinternuwe rugbybal as prys ontvang. 
To read the full story, read our 13 August 2021  issue.