Britsie blits

Posted in Latest News

Merton Jacobs (o.9) van Laerskool Brits is verlede Saterdag, na afloop van die Super 8-byeenkoms wat deur Laerskool La Hoff in Klerksdorp aangebied is, as die beste junior-atleet van die dag én as Juior Victor Ludorum aangewys is.

Die ander deelnemende skole was Laerskool Goudkop, Laerskool Rissiville, Laerskool Lichtenburg, Laerskool Leeuwenhoff, Laerskool Trio en Laerskool Jordania.