Poging tot gewapende roof gestuit
BRITS POS – BRITS – Omstreeks 22:00, Maandag, 18 Februarie 2019 het die Krokodil-gemeenskapbeskermingsgroep (KGBG) alarm ontvang dat die geëlektrifiseerde omheining van ‘n plaas in sektor 2, Sanddrift geknip is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 22 Februarie 2019 uitgawe.