AfriForum se Brits-buurtwag wen twee toekennings

Posted in Latest News

Die AfriForum-buurtwag in Brits is op 27 November 2021 tydens AfriForum se jaarlikse veiligheidstoekennings aangewys as Buurtwag van die Jaar vir die sentraalstreek (KwaZulu-Natal, Noordwes en die Vrystaat) terwyl Thys van Heerden die toekenning ontvang het vir Buurtwagleier van die Jaar vir dié streek.
To read the full story, read our 03 December 2021 issue.